Rykdom vir die Dogter van Sion
Dogter van Sion, groot rykdom het Ek vir julle berei na die tyd van vlug. Ek, EK IS wat EK IS, sal julle oë open vir hierdie groot rykdom waarmee Ek die volk sal voer. Soek nie hierdie rykdom in die land nie, want dit kan nie gevind word soos wat die mens na rykdom soek daarin nie.